Swartland Oval Karting 

    DON'T FOOL YOURSELF. SPEED THRILLS!

Rules & Racing Classes:

Soos met alles in die lewe, moet daar ook reëls wees:

Flags & Warnings
Flags & Warnings
FLAGS AND WARNINGS.pdf (171.32KB)
Flags & Warnings
Flags & Warnings
FLAGS AND WARNINGS.pdf (171.32KB)


Racing Classes for 2017/2018:

Beginners  = Minimum weight 95 kg 

160cc  = Minimum weight 100 kg

270cc =  Minimum weight 150 kg

300cc = Minimum weight 165 kg

390cc standards = Minimum weight 180 kg

390cc Mods = Minimum weight 190 kg

Midgets = Minimum 215 kg

V680cc

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

BELANGRIK: Waar gespesifiseer word Honda, Hoffman en slegs Vanguard tipe Briggs & Stratton toegelaat, "IC" tipe Briggs & Stratton word nie toegelaat nie.

NUWE KLASSE:

Indien daar enige ander klasse bygevoeg word, is dit onderhewig aan 'n minimum van 5 deelnemers met eie spesifikasies wat tussen die deelnemersgroep aanvaar word. Na 'n proefjaar van een wedrenseisoen kan die klas opgeneem word as 'n S.O.K klas.